Swemmers haal provinsiale span

29 Okt 2015

Baie geluk aan Rikard du Plessis en Louw Oberholzer wat ingesluit is in die Gauteng swemspan wat in Desemeber aan die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap deelneem.

TERUG NA BO