
Baie geluk aan die swemspan wat gister (Dinsdag) daarin geslaag het om die seunsafdeling van die A-liga Interhoër in te palm.
Menlopark was tweede en Pretoria Boys’ High derde.
Die Affie-swemmers het 14 eerste plekke, 9 tweede plekke en 5 derde plekke behaal.
Affies kan met reg trots wees op die swemmers!