Telefone buite werking

18 Nov 2016

Ouers moet kennis neem dat die skool se landlyn buite werking is weens kabeldiefstal.

Indien u iemand dringend moet kontak, gebruik asseblief die VOIP-nommer, naamlik 0871353002.

Dankie vir u geduld.

 

TERUG NA BO