Tennis vaar goed in Kaap

02 Mei 2017

Affies se eerste tennisspan het goed gevaar in die BestMed Gerrie Berner-toernooi wat jaarlikse deur Paul Roos Gimnasium aangebied word.

Die span het tweede geëindig in hul groep, waar hulle slegs teen die uiteiendelike wenners, St Stithians verloor het.

In die semi-finaal het hulle die knie gebuig voor Grey Kollege, en het uiteiendelik vierde algeheel geëindig.

Die top tennisskole in die land ding jaarliks mee in hierdie toernooi.

TERUG NA BO