
TYDELIKE SLUITING VAN DIE UITGAANHEK IN LYNNWOODWEG
Neem asseblief kennis dat die uitgaanhek by die verkeerslig tydelik gesluit is as gevolg van bouwerk aan die skool se mini-astro.
U word vriendelik versoek om nie die parkeerterrein in hierdie stadium te gebruik nie. Ons stel voor dat u die op- en aflaaisone in Lynnwoodweg of die parkeerterrein by Klub 600 in Walton Jamesonlaan gebruik.
By voorbaat dankie vir u begrip dat die verbetering van ons fasiliteite in algemene belang is.