
BEHEERLIGGAAMPOS VIR 2020
Senior hokkie- en krieketkondisioneerder
Biokinetikus of Sportwetenskaplike (met honneursgraad)
- Drie jaar ondervinding by ‘n skool, provinsiale unie of ander professionele instansies is ‘n sterk aanbeveling.
- Vaardighede en kennis m.b.t. kondisionering, spesifiek vir hokkie en krieket
- Geïntegreerde afrigtingsvaardighede m.b.t. hokkie en krieket
- Bewys van uitgebreide kennis m.b.t. ‘n program vir krieketboulers, veral snelboulers
- Monitering van optimale aantal boulbeurte tydens oefening, met inagneming van potensiële beserings
- Ondervinding in kondisionering van hoëvlak-hokkiespanne
- Ondervinding in finalefase-rehabilitasie is ‘n sterk aanbeveling
- CSA Vlak 2-kwalifikasie is ‘n sterk aanbeveling
- Goeie menseverhoudinge en leierskapvaardighede
- Hulp met administratiewe take soos ooreengekom
- Diensvoorwaardes en salaris is onderhandelbaar.
Sluitingsdatum: Vrydag 6 September
Stuur CV aan aan Deon Botes by deon.botes@affies.co.za