
Ouers moet asseblief let op die nuwe reëlings betreffende die verkeersvloei by die skool.
Hierdie reëlings sal Maandag 25 Februarie geïmplementeer word.
U samewerking is noodsaaklik om u gerief en tydsbesparing te verseker!
Lees asseblief die aangehegde dokument.