Vierskolekonsert 2015

04 Sep 2015

Die sewe-en-twintigste vierskolekonsert word vanjaar by die Afrikaanse Hoër Seunskool aangebied.

Die amptelike borg  is CITADEL.

 

Datums:

 

Sondag                 27 September   15:00 en 19:00

Maandag             28 September   19:00

Dinsdag                29 September   19:00

 

Kaartjies word vanuit die Uitvoerende Kunstekantoor verkoop.

 

Koste:  R70-00 / persoon.

 

TERUG NA BO