Waterpolo vaar puik!

01 Feb 2016

Affies se eerste waterpolospan het verlede week aan Grey Kollege se jaarlikse toernooi deelgeneem en deeglik rekenskap van hulself gegee.

Hierdie toernooi is baie kompeterend en die sestien top spanne uit Suid-Afrika neem daar deel.  Affies het vriend en vyand verras deur derde algeheel te eindig.

Hul uitslae was as volg:

 

Klop Pearson 12-3
Verloor teen Clifton 8-3
Klop St David’s 6-5
Klop Grey Kollege 8-3
Klop Selborne 6-3
Verloor teen DHS 7-4
Klop Glenwood 4-3

 

 

 

TERUG NA BO