Waterpolowerkswinkel

05 Feb 2020

Affies bied op 27 tot 29 Februarie ‘n waterpolowerkswinkel aan spesifiek vir graad 6-en 7-leerders.

Die pamflette met die nodige inligting kan hieronder afgelaai word.

Vir verdere navrae, kontak mnr Ferdi Postma by 0798952209.

  • Waterpolo_Voor

    AFFIES-WATERPOLO-WERKSWINKEL-PAMFLET-voor.pdf (427kb)

  • Waterpolo_agter

    AFFIES-WATERPOLO-WERKSWINKEL-PAMFLET-agter.pdf (1mb)

TERUG NA BO