Welkom nuwe Affies

17 Jan 2018

Affies is bevoorreg om vandag nie minder nie as 278 graad 8 seuns by die skool te kan verwelkom.

Ons vertrou dat die Affie-reis ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.

TERUG NA BO